Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Blom van die Baaierd" (6) deur D.J. OPPERMAN
" Blom van die Baaierd" (6) deur D.J. OPPERMAN [boodskap #58357] So, 10 Maart 2002 02:54
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

"Ja, Koen... Herr Beume!... uit die Rynse hospitaal
nog skaars 'n sewe jaar terug
met elke bult en kinkel uit jou lyf gehaal,
koop hier hotel, bou daar 'n burg
en laat my kuddes karakoele dwaal.

"Die duiwel het sy manne wat kitare tokkel,
in gladde motors gly of pronk,
het sy lokasies met 'n Djombe, die swart pokkel,
en hier en daar 'n wag by kamp en tronk
wat met sy bende oor die wêreld diamante smokkel.
Vorige onderwerp: "Blom van die Baaierd" (1) deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: "Blom van die Baaierd (7 ) deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 22:01:39 MGT 2024